|
| MupSA se beskermdame... (Seremoniemeester/MC)
Wie ken nie vir Brumilda van Rensburg nie? Sy is 'n uitstaande persoon met 'n wonderlike persoonlikheid en is aanbeveelbaar vir enige seremoniemeester (MC) werk!
Sy... |
|
|
|
Wanneer Nico begin praat word die aandag van die gehoor onmiddelik vasgevang deur sy diep en duidelike stem!
Hy het as seremoniemeester opgetree by verskeie laer- en hoërskole se talent- en enige ander geleentheidsaande. Hy het... |
|
|
| Riaan is 'n jong man wat 'n groot verskeidenheid kan bied. Hy sing Afrikaans en Engels.
Hy skryf ook sy eie liedjies en dit beteken vir hom baie.
Verder kan hy ook seremoniemeester werk (MC) doen en het al verskeie geleenthede tot &... |
|
|
| Amor het duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak.
Sy is geweldig positief en besit die vermoé om mense in haar gehoor te inspireer, te motiveer en op te hef met haar subtiele sjarme en elegansie.
Sy kan bespreek word vir... |
|
|
|
Anton is 37 jaar oud.
Hy was die inleidende kunstenaar vir die “Magnificent 7” waar 7 Country Sangers naamlik Tommy Dell, Lance James, Bobby Angel, Barbara Ray, Clive Bruce, Billy Forest en Wynand en Cheree opgetree het in
Gordonsbaa... |
|
|
| Benice, is 'n stylvolle, beeldskone en talentvolle jong kunstenaar!
Sy is met die mikrofoon in die hand gebore. Sy het 'n buitengewonde stem wat oud en jonk bekoor!
Verder vertolk sy elke lied met soveel intensiteit, opregthei... |
|
|
| 2005
Hierdie 20-jarige jongman begin eers in 2005 aan 'n paar plaaslike en nie-plaaslike kompetisies deelneem. In April neem hy deel aan die SA Kampioenskappe vir Performing Arts, waar hy 'n Brons medalje ontvang.
Later in dieselfde jaar ... |
|
|
| Bianca is een van die nuwe stemme in die musiekbedryf!
Sy het die gehoor aan haar voete met haar borrelende energie, sowel as die lus om hande in die lug te gooi en saam te klap op die maat van haar musiek.
Die gehoor se voete jeuk ... |
|
|
| Bravo!, Suid Afrika se nuutste klassiek-kontemporêre sensasie, is nou
beskikbaar om by u geleentheid op te tree.
Bravo! het in 2009 ontstaan na hul in 2008 onder die naam Voices ‘n ses maande kontrak met Romantic Corporate in Spanje
voltooi het.&... |
|
|
| Interests/Passions:
Singing
Music
Acting
Modelling
Soccer
Gym
Golf
Song Choices:
Light Rock
R & B
Modern Country
Pop
Voice Training:
Riana’s
Vocal Studio (Jan
... |
|
|
|
Daar
is ‘n jong, nuwe sangsensasie van die Kaap wat die ganse musiekindustrie aan
die gons gaan hê. Carlo, ‘n baie aantreklike
donkerkop man, se CD, met sy naam as titel, het ‘n energieke en noemenswaardige
CD met 15 snitte uitgebring wat ‘n ba... |
|
|
|
Hi daar !!!! Ek is Cecily, woonagtig te Struisbaai sedert 1997, gebore in die Kaap, lus vir die lewe en gaande oor sing. Op skool, was ek ‘n goeie atleet, en moes tuisskool onderig ontvang, aangesien die naaste sk... |
|
|
| Prestasies:
2002: 2 de Plek Mr. & Miss Interschools
2004: ATKV Redenaars Landsfinaal 2 de plek
2004: ATKV
Creschendo finaal - Top tien
2004: Finalis Yamaha Young Talent (Gauteng)
2004: Bekendstelling van eerste CD
Opgeneem en verwerk... |
|
|
| Chris - Sanger, Musikant, "Entertainer" tree landwyd op by konserte, musiekfeeste, skoue en danse.
Hy vermaak gehore met 'n groot verskeidenheid van Afrikaanse Country-popmusiek en het ook baie ondervinding met dans- en Boeremusiek. &... |
|
|
|
Christoff is 'n nuwe opkomende sanger wat besig is om vinnig naam te maak vir homself. Verskeie van sy liedjies word alreeds landswyd oor 9 radiostasies gehoor en vind goeie aanklank by luisteraars. "Kaalvoet deur my drome" is tans sy tweede a... |
|
|
| Chrizaan is 'n spontane en vriendelike kunstenaar met voete plat op die aarde.
Sy was van jongs af altyd lief vir die verhoog en het reeds vanaf 6 jaar haar passie begin uitleef.
As jong opkomende kunstenaar weet sy dat sy hard moet werk om ha... |
|
|
|
Ek bly tans in Durbanville. Ek het al aan verskeie kompetisies deelgeneem, en presteer.
Ek tree gereeld op by feeste, troues, kerke, verjaarsdae, funksies, partytjies en enige ander geleenthede. Ek het ook al saam met bekendes op... |
|
|
|
Gerry Lee is available for
shows, dances and karaoke. Please call for bookings and quotations.
Bookings are to be confirmed
at least 30 days before the event.
Gerry is an accomplished
entertainer who has been in the music industry for more th... |
|
|
|
Henri is gebore in Vryheid Natal. Hy het
groot geword op ‘n plaas in Dundee saam met sy
jonger suster en hul ouers waar hulle vir 10 jaar woonagtig was.
Daar was baie diere op die plaas, beeste, skape, eende en
ganse onder andere. Die diere was... |
|
|
| Hey, ek is
Inge, 22 jaar oud, ek kom oorspronklik van die
Kaap, maar bly tans in Pretoria,
al vir amper 2 jaar.
Ek het
sanglesse begin neem toe ek 17 was. Ek het al by verskeie plekke gesing:
2005
- &n... |
|
|
|
Jeandré is van die Wes-Kaap. Deur die jare het sy by verskeie feeste, oggendtee’s, teaterrestaurante, skoue, fondsinsamelingsprojekte, danse en funksies opgetree. Sy sing ook by troues, begrafnisse, ouetehuise, kerkbasaars, verjaarsdae ... |
|
|
| Agtergrond:
Silwermedalje verower in die sangafdeling van die jaarlikse kunswedstryd te PU vir CHO - konserwatorium.
2002.
Lid van Voice to the Nation.
Ecclesiakoor onder leiding van mev. A.M. Fleck.
Sangoptrede te NG-Kerk
Vanderbijlpar... |
|
|
|
Kontak MupSA vir 'n kwotasie as jy vir Jennifer wil bespreek!!!
... |
|
|
| Vir
Joe F van Pretoria, gaan sy optredes oor die gehoor - nie die kunstige ego nie.
"In my show speel ek nie net my eie musiek nie, en speel ek ook nie net
Afrikaans nie," sê die talentvolle musikant. "Ek meng dit alles saam
om &... |
|
|
|
Juan is in Richardsbaai aan noordelike kus van Kwazulu Natal gebore en
het groot geword in Meyerton, waar hy die Laerskool Dr. Verwoerd bygewoon het
en gematrikuleer het aan die Hoërskool Dr. Malan. Van jongs af
beoefen hy sy passie ... |
|
|
|
Frieda het vyf jaar gelede begin met haar
sangloopbaan. Sy het deelgeneem aan
Afrikaanse Idols wat vier jaar terug geskied het. Frieda het ook aan Supersterre deelgeneem en
het uitgeval onder die top honderd en sewe van drie duisend ... |
|
|
| Karika is a newcomer to the South African music industry, but on the evidence of her debut album she has every chance of becoming a leading light in the adult contemporary market.
'Tienduisend Engele' is the title of Karika's ... |
|
|
|
Yeeha!! Dis wonderlike nuus..Ons eie plaaslike sangeressie ,
Katryn gaan voortaan te sien wees by al die groot skoue en feeste in Suid
Afrika. Katryn beskou dit as 'n GROOT deurbraak in haar sangloopbaan.
Katryn en haar sang
... |
|
|
| Leandie is 'n nuwe, blink ster in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie. Sy is borrelend en 'n baie talentvolle sangeres met liefde vir musiek. Sy het al by verskeie musiekfeeste opgetree.
Sy kry welluidende toejuiging van die gehoor e... |
|
|
|
In 2008 Leandro was the
winner of Alberton Dros Superstars Singing Competition and went through to the
finals at Dros Superstars Finals Competition.
He also became an SA
Junior Male Vocalist Winner where he achieved 1 x Silver and 3 x Gold in t... |
|
|
|
SUMMARY OF SELF:
More
than eight years of professional singing experience.
Flexibility,
energy, and ability to practice daily.
High
degrees of self-motivation- practice without supervision, and strong
adherence to time ... |
|
|
| Die mense wat weet, het die
afgelope ses maande met afwagting waargeneem hoe Liza Brönner se debuutalbum
ontvou. En hier is dié 19-jarige nou met haar wêreldklaspopalbum: Onderstebo!
Die elf snitte op die album is
‘n opwindende toonvenster van Li... |
|
|
| Luandri het 'n ware passie vir haar sangloopbaan. Sy het reeds 4 CD's opgeneem.
In 2009 het sy haar vlerke begin sprei en het gemik na hoër hoogtes.
Sy het reeds by verskeie feeste opgetree en het radio onderhoude gevoer met ... |
|
|
|
Luhann hou daarvan om mense te vermaak met sy talent.
Hy het heelwat voorprogramme gedoen vir kunstenaars soos Nadine, Nicholis Louw, Steve Hofmeyer, Wicus van der Merwe,Shine 4,Kurt Darren ,Arno Jordaan en Minki van der Westhui... |
|
|
| Mariska is 'n sprankelende, bruinoog sangeres.
Sy sing Afrikaans, Engels en Gospel. Sy is pure bosveld meisie met 'n hart vir haar medemens en 'n passie vir die lewe!
Die liefde vir musiek straal uit haar optredes en sy maak di... |
|
|
|
Martine is 20 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Gedurende 2007 het sy aan Supersterre deelgeneem en het tot by die top 5 posisie gevorder.
Sy sing: Afrikaans, Engels, Geestelik-, Country en nog vele meer!
Haar fokus i... |
|
|
| Michael sing al 8 jaar, hy is lewendig op die verhoog en is baie betrokke by sy gehoor.
Hy verskaf vermaak aan alle ouderdomsgroepe met sy talent. Hy bekoor oud en jong by enige tipe funksie.
Hy het reeds verskeie CD's op die mark en het... |
|
|
|
As a child, I always took part in drama, choir, revue, piano lessons, modern dancing and any form of the arts and I loved it! In 2006 I did an audition for the popular music game show “Noot vir Noot”. 3500 Pe... |
|
|
|
Die Suidwester, Pieter Daniel Naude, is gebore en getoë in die destydse Suidwes (vandag Namibië) en is 'n stoere Blou Bul ondersteuner. Pieter, wat al vir meer as 17 jaar bedrywig is in die musiekbedryf, geniet dit om musiek te maak ... |
|
|
|
Kontak MupSA vir 'n kwotasie as jy vir Pieter Smith wil bespreek!
... |
|
|
| Van vroeg af in my lewe was die belangstelling groot in die musiek bedryf, maar tyd het my vervreem daarvan. Ek het gekwalifiseer as ‘n elektrisien en my opgewerk na onderhouds bestuurder,waar ek genoegsame fondse gespaar het om my droom te verwe... |
|
|
|
Rippel 90.5fm se Riaan Grobler het reeds twee albums uitgereik, maar hy
meen die derde een bied hom die eerste keer regtig die geleentheid om sy eie
klank te vestig.
“Die vorige twee was deel van my groei en ontwikkeling. Daaruit spruit
die jo... |
|
|
|
Kontak MupSA vir 'n kwotasie as jy vir Rudi wil bespreek!!!
... |
|
|
| “My liefde
vir musiek kom al van my kleintyd af, maar ek het eers die laaste vyf jaar
begin konsentreer op ‘n professionele musiek-en kunstenaars loopbaan. Voor dit was my fokus op die Gospel mark, wat
dan ook vir my ‘n platform geskep het o... |
|
|
|
On 19
November 1993 Shaugnah was born in Witbank,
South Africa. By
the end of Standard 5 she was accepted to start her High school career at Pro
Arte, school of the arts in the chosen study field, music. At the age of 13 she
took on guitar as... |
|
|
| SHIMMER, the all girl Pop Rock trio hailing from Durban, are set to release their new Afrikaans Album on 24th February 2009. Their title track “Net een van daardie dae” will be released to radio stations, together with a music video for TV music stat... |
|
|
| In 2006 kry sy haar eerste platekontrak.
In 2008 verskyn haar tweede albu,
Sonja staan bekend as die kunstenaar met die gesig, stem met die houding van 'n engel.
Sonja skryf die meeste van haar liedjies en bring 'n nuwe varsheid vir haar... |
|
|
| Gebore in die Rose Stad, Bloemfontein, opgegroei in die Fabrieks Dorp, Sasolburg, die liefde van sy lewe ontmoet en getroud te Alberton en nou woonagtig in die Hartebeespoortdam area. Is al welbekend onder die Afrikaanse gemeenskap . In November 2007... |
|
|
| Daar sal altyd musiek wees in ons huishouding. Daar was
nog altyd musiek in ons huishouding!
Ek speel reeds
sedert voorskoolse ouderdom keyboard en het ook dieselfde tyd begin met moderne
danse.
Op hoërskool het ek in ‘n twee-stuk
orkes... |
|
|
|
Ursula
is ‘n baie spontane en sprankelende girl van Ellisras, in die hartjie van die
bosveld. Sy is ‘n gebore Bosvelder, sing al van haar Hoërskool jare af en het
geweldig gegroei tot nou.
“My eerste liefde is
Afrikaanse musiek. Ek het begin ... |
|
|
|
Wilha is 22 jaar oud en woonagtig te Durbanville, Kaapstad. Hy het besluit om sy passie uit te leef, en dit is sang. Hy tree gereeld by feeste, skoue en korporatiewe geleenthede op.Hy was ook onlangs genader om op die Simfonia Plesierbo... |
|