Nuusbrief
 
Nuusbrief November 2009 - 2009-11-02
MupSA het weereens �n uitstekende vertoning bestuur in die Strand. Twee talentvolle orkeste, July Morning en Vita Nuova het die aand geruk met hul musiek. Die voorprogram is deur verskeie opkomende kunstenaars van Hoërskool Strand gedoen. Die talent is goed. Daar was verskeie dansgroepe wat die aand in die regte stemming gebrin... meer

Nuusbrief Julie 2009 - 2009-07-02
Nuusbrief Winter 2009Ná harde werk en baie pogings kon MupSA, as gevolg van die huidige ekonomiese klimaat, géén borge kry om ons te ondersteun met die MupSA Musiekfees vir 2009 nie. Ons almal is bewus van die ekonomie en hoe dit ons almal raak. Met die stygende brandstofpryse, mense wat werkloos raak ens, ens, wé&ea... meer

Nuusbrief Maart 2009 - 2009-03-06
Welkom terug by MupSA se webblad. Die jaar is nou vinnig besig om spoed op te tel...Die Roxette-tribute is een van MupSA se produksies waar daar reeds ‘n geruime tyd aan gewerk word. “Let’s do the Joyride” met die volle ondersteuning van Roxette-bestuur, gaan die lig sien. Oudisies is nou oop, is jy dalk ‘n M... meer

Nuusbrief Januarie 2009 - 2009-01-07
2009… 'n Nuwe jaar met nuwe uitdagings. 2008 was vir MupSA en sy personeel die jaar waar ons baie dinge geleer en gedoen het.Hierdie jaar werk ons hard om ons kunstenaars die maksimum blootstelling te gee. Ons kyk na TV optredes, artikels in tydskrifte, musiekvideos op MK, Kwela, Fiesta en Ontbytsake. Ons wil ook he dat ons kunstenaar... meer

Nuusbrief Desember 2008 - 2008-11-19
Nog 'n paar wekies dan vier ons Kersfees! Waar het 2008 heen verdwyn? Maar ons gaan 2009 met 'n knal begroet, wat 'n jaar om in te gaan! MupSA Vermaaklikheid het in 2008 gegroei bo alle verwagting. Met 22 vertonings by van die grootste skole tot die skole wat klein is. Ons eerste MupSA fees met 80 kunstenaars is afgehandel. Bep... meer