Foto Gallery
Foto Gallery
2010 Talentaand by De Kuilen in Kuilsrivier
MupSA is gevra om die klank te doen vir die talentaand en moes ook die be-oordeling behartig. Al die kunstenaars wat opgetree het was uiters talentvol en was dit �n baie moeilike keuse, maar die besluit is gemaak en die wenner en naaswenners is aangewys met groot gejuig van die gehoor.