Gallery


Prysoorhandigings - L/S Wenner - Georic Lomas - H/S Wenner - Charlize van der Berg
Vir elke fees wat MupSA reël, help ons met die bemarking.
Verhoog, klank & beligting: Kontak MupSA vir 'n kwotasie! Feeste: Kontak ons as jy 'n fees wil reël!
Datum: 7 Junie 2008
Plek: L/S Hennopspark
Tyd: 10:00 tot 21:00
MupSA is gevra om die klank te doen vir die talentaand en moes ook die be-oordeling behartig. Al die kunstenaars wat opgetree het was uiters talentvol en was dit ‘n baie moeilike keuse, maar die besluit is gemaak en die wenner en naaswenners is aangewys met groot gejuig van die gehoor.