Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 7 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Katryn


Yeeha!! Dis wonderlike nuus..Ons eie plaaslike sangeressie , Katryn  gaan voortaan te sien wees by al die groot skoue en feeste in Suid Afrika. Katryn beskou dit as 'n GROOT deurbraak in haar sangloopbaan.

Katryn en haar sang maat JJ het 'n spesiale nuwe Show saamgestel die WILD HILLBILLY COUNTRY MUSIC SHOW.   Die show is bespreek vir die WINDPOMP FEES in Naboomspruit asook in POFADDER en 'n paar meer navrae is reeds ontvang.  Tzaneners kan die baie gewilde show op 29 Mei sien in Haenetsburg by Piet Snyman se groot LOG BARN...Dis 'n goedvoel show waar julle op die tafels kan dans en 'n lekker geleentheid om te "Unwind" Modelle van Limpopo Modeling Academy tree saam met hulle op as die  LINEDANCE QUEENS.  

Katryn se nuwe COUNTRY CD." It Happens"  is ook eersdaags beskikbaar. Katryn se  eerste CD , "I'll cry tonight" het sy vrygestel op die jong ouderdom van net 16 en die nuwe CD is 'n groot mylpaal vir haar..  Nog wonderlike nuus is dat JJ  ook 'n nuwe Country CD gaan vrystel...Sy eerste country CD " Keep it Country" is reeds baie gewild en hy het gevoel dat hy nog BAIE country musiek het om vir sy aanhangers te bied...

 

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 341 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap