Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 0 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Chrizaan


Chrizaan is 'n spontane en vriendelike kunstenaar met voete plat op die aarde.

Sy was van jongs af altyd lief vir die verhoog en het reeds vanaf 6 jaar haar passie begin uitleef.

As jong opkomende kunstenaar weet sy dat sy hard moet werk om haar doelwitte te bereik en sy is vasbeslote om 'n sukses van haar sangloopbaan te maak.

Met haar optredes betrek sy haar gehoor en het sy hul keer op keer op hul voete.

Chrizaan glo:  "Om mooi te kan sing is goed, maar om goed te kan sing is BETER!

Om Chrizaan te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za of by 083 287 3568.

 

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 338 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap