Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 9 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Michael


Michael sing al 8 jaar, hy is lewendig op die verhoog en is baie betrokke by sy gehoor.

Hy verskaf vermaak aan alle ouderdomsgroepe met sy talent.  Hy bekoor oud en jong by enige tipe funksie.

Hy het reeds verskeie CD's op die mark en het ook onderhoude gehad met verskeie radiostasies.

Mededingende pryse vir fondsinsamelings.  Sskole staan hy ook geweldig by wanneer hy bespreek word!  'n Deel van sy optrede-fooi word teruggegee aan die skool!!!

Hy het al die verhoog gedeel met verskeie kunstenaars nl. Elizma Theron, Nicholaas Louw, Die Broers, Bobby van Jaarsveld en nog vele meer!

Hy tree ook by feeste op!  Sing wil hy sing!

Michael kan regtig aanbeveel word vir optredes.

Vir verdere inligting kontak ons!

 

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 337 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap