Soek    

Jan



Jan se loopbaan het begin ongeveer 25 jaar gelede.

Hy skryf sy eie musiek en doen ook die verwerkings daarvan.  Hy is ‘n kunstenaar met ‘n passie vir musiek en geniet dit om te sien wat dit vir ander beteken.

Om Jan te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za