Soek    

Henry



Henry het 'n vars benadering tot musiek.  Hy is reeds betrokke by musiek vanaf 'n jong ouderdom.

Sy musiek is baie positief aanvaar by verskeie musiekfeeste. Die media verwys na Henry as Suid-Afrika se eie Josh Groban.

Verder het hy ook al die verhoog gedeel met o.a. Bobby van Jaarsveld, Corlea Botha, Nadine, Juanita du Plessis en vele meer.

Kontak ons om Henry te bespreek.