Soek    

Louwtjie



Louwtjie is een van die wonders in Afrikaanse-musiek!  Hy skryf sy eie liedjies en het 'n wen-stem wat reeds jare pryse inpalm.  Hy is 'n aangename persoon wat ure met opregte mense praat en gedagtes kan uitruil.  Hy is vriendelik en nederig en betrek sy gehoor met optredes.  Vir bespreking kontak ons gerus.