Soek    

Janiné



Janiné sing reeds jare. Sy betrek haar gehoor keer op keer. Haar hart lê by die bediening van vroue wat sy tydens haar sangoptredes en as spreker by konferensies aanraak. Om Janiné te bespreek kontak: susan@mupsa.co.za