Soek    

Pierre



Pierre is 'n nuwe kunstenaar wat baie vinnig naam maak in Suid-Afrika!  Sy musiek kan beskryf word as lig-Afrikaans met besonder mooi liefdesliedjies, waarvan hy meeste self geskryf het.  Teikenmark 30 en ouer.  Vir besprekings kontak:  susan@mupsa.co.za