Soek    

Maritza



Maritza is geen onbekende in die musiekbedryf nie.  Sy is reeds aan die gang vanaf 1997.  Sy het verskeie kompetisies gewen bv.  Beste verhoogpersoonlikheid, Algehele Country Wenner en nog vele meer.

Sy tree by verskeie feeste op en haar musiek word op verskeie radio stasies gespeel.

Sy het die verhoog al gedeel met Tommy Dell, Romanz, Ray Dylan, Nicolas Louw, Wikus van der Merwe en Elizma Theron.

Haar passie is musiek, sy betrek haar gehoor met haar optrede en sal sy 'n aanwins wees vir enige geleentheid.  

Om haar te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za