Soek    

Brumilda van Rensburg (Seremoniemeester)



MupSA se beskermdame...  (Seremoniemeester/MC)

Wie ken nie vir Brumilda van Rensburg nie?  Sy is 'n uitstaande persoon met 'n wonderlike persoonlikheid en is aanbeveelbaar vir enige seremoniemeester (MC) werk!  Sy hanteer die gehoor met gemak en maak hul deel van die optrede/s.
 
Om Brumilda te bespreek - kontak ons.