Soek    

Chrismarchè



 "Out of this world, you will find a love so true, it will blow your mind....."

 Met reg sal jy weggeblaas word na 'n "Country en Western fliek" en nie sonder so 'n bietjie van 'n Pop / Rock skop nie!

 Chrismarchè is 'n cheeky, borrelende sangeres wat Country leef en deel met almal wat wil saam luister.

 Na baie voorbereiding, drome droom en harde werk, is Chrismarchè op pad na roem in die vermaaklikheidswêreld.

 Vir lank het sy gedroom om mense te bederf met haar vertonings en nou val alles in plek. So borrel die gevestigde vietse lyfie!

 Om Chrismarchè te bespreek: kontak:  susan@mupsa.co.za