Soek    

Azaan



Azaan se passie en liefde is sing.  Dit kom vanaf kleintyd.  Sy het in haar jonger jare vir die eerste keer gesing in 'n revue, vandaar kan niemand haar meer keer nie.  Pryse is ingepalm met kompetisies.

Sy het al voor-programme gedoen vir die Cambells, Ray Dylan, Lianie May, Lloyd, Flip a Coin en ook vir Heuwels Fantasties.  Sy tree ook by kerkgeleenthede op.  Ballades, ligte popmusiek, gospel en ook "Golden Oldies" maak dat haar passie al groter en groter word en is sy gereed om hoër te vlieg.

 Om Azaan te bespreek/kontak:  susan@mupsa.co.za