Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 9 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Rian (Seremoniemeester en/of Sanger)


Riaan is 'n jong man wat 'n groot verskeidenheid kan bied.  Hy sing Afrikaans en Engels.

Hy skryf ook sy eie liedjies en dit beteken vir hom baie.

Verder kan hy ook seremoniemeester werk (MC) doen en het al verskeie geleenthede tot 'n "nie-vergeet-geleentheid" gelei.

Hierdie jongman kan verseker dopgehou word.

Om Riaan te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za of 083 287 3568.

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291735 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap