Soek    

Rian (Seremoniemeester en/of Sanger)



Riaan is 'n jong man wat 'n groot verskeidenheid kan bied.  Hy sing Afrikaans en Engels.

Hy skryf ook sy eie liedjies en dit beteken vir hom baie.  Verder kan hy ook seremoniemeester werk (MC) doen en het al verskeie geleenthede tot 'n "nie-vergeet-geleentheid" gelei.

Hierdie jongman kan verseker dopgehou word.

Om Riaan te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za of 083 287 3568.