Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 4 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Mariska


Mariska is 'n sprankelende, bruinoog sangeres.

Sy sing Afrikaans, Engels en Gospel.  Sy is pure bosveld meisie met 'n hart vir haar medemens en 'n passie vir die lewe!

Die liefde vir musiek straal uit haar optredes en sy maak die gehoor deel van haar optrede.

Musiek is die afgelope 13 jaar deel van haar bestaan.

Om Mariska te bespreek kontak:  susan@mupsa.co.za of 083 287 3568

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 320 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap