Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 6 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Bianca


Bianca is een van die nuwe stemme in die musiekbedryf!
 
Sy het die gehoor aan haar voete met haar borrelende energie, sowel as die lus om hande in die lug te gooi en saam te klap op die maat van haar musiek.
 
Die gehoor se voete jeuk keer op keer om lekker op die ritme van haar liedjies te dans.
 
Met elke optrede betrek sy haar gehoor en is daar so ritseling van verwondering as sy sing!  
 
Om Biance te bespreek:  Kontak:  susan@mupsa.co.za
 
 
       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291727 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap