Soek    

Luhann



 
Luhann hou daarvan om mense te vermaak met sy talent.

Hy het heelwat voorprogramme gedoen vir kunstenaars soos Nadine, Nicholis Louw, Steve Hofmeyer, Wicus van der Merwe,Shine 4,Kurt Darren ,Arno Jordaan en Minki van der Westhuizen.

 
Hierdie is 'n bie talentvolle kunstenaar en kan oud en jonk op hul voete hou met sy optrede!
 
Om Luhann te bespreek - kontak MupSA om teleurstelling te voorkom!