Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 2 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Benice


 Benice, is 'n stylvolle, beeldskone en talentvolle jong kunstenaar!

Sy is met die mikrofoon in die hand gebore.  Sy het 'n buitengewonde stem wat oud en jonk bekoor!

Verder vertolk sy elke lied met soveel intensiteit, opregtheid en liefde.  Haar liedjies is vars en oorspronklik en val in die smaak van oud en jonk.

Sy glo:  "As jy jou bes doen, sal God die res doen!"

Vir enige besprekings:  

Kontak MupSA:  susan@mupsa.co.za of 083 287 3568

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291725 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap