Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 3 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Chris


Chris - Sanger, Musikant, "Entertainer" tree landwyd op by konserte, musiekfeeste, skoue en danse.

Hy vermaak gehore met 'n groot verskeidenheid van Afrikaanse Country-popmusiek en het ook baie ondervinding met dans- en Boeremusiek.  Hy word ook in die Afrikaanse musiekkringe beskou as 'n foendi met die konsertina en speel ook kitaar en baskitaar.

Hy vermaak al geruime tyd buitelandse toergroepe met groot lof.

Kontak MupSA om hierdie talentvolle kunstenaar te bespreek!

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291721 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap