Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 3 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Amor Vittone


 Amor het duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak.  

Sy is geweldig positief en besit die vermoé om mense in haar gehoor te inspireer, te motiveer en op te hef met haar subtiele sjarme en elegansie.

Sy kan bespreek word vir:  Sang, dans, motiveringpraatjies, seremoniemeester, gasvrou en nog vele meer!

Om Amor te bespreek kontak MupSA vroegtydig om teleurstelling te voorkom!

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291731 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap