Soek    

Amor Vittone



 Amor het duidelik haar merk in die vermaaklikheidsbedryf gemaak.  

Sy is geweldig positief en besit die vermoé om mense in haar gehoor te inspireer, te motiveer en op te hef met haar subtiele sjarme en elegansie.  Sy kan bespreek word vir:  Sang, dans, motiveringpraatjies, seremoniemeester, gasvrou en nog vele meer!

Om Amor te bespreek kontak MupSA vroegtydig om teleurstelling te voorkom!