Soek    

Sonja



In 2006 kry sy haar eerste platekontrak.

In 2008 verskyn haar tweede albu,

Sonja staan bekend as die kunstenaar met die gesig, stem met die houding van 'n engel.

Sonja skryf die meeste van haar liedjies en bring 'n nuwe varsheid vir haar gehore met haar klank helder stem!

Hou hierdie kunstenaar dop - sy groei van krag tot krag!

Vir besprekings kontak:  bestuur@mupsa.co.za of 083 287 3568.