Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 4 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Luandri


Luandri het 'n ware passie vir haar sangloopbaan.  Sy het reeds 4 CD's opgeneem.  

In 2009 het sy haar vlerke begin sprei en het gemik na hoër hoogtes.

Sy het reeds by verskeie feeste opgetree en het radio onderhoude gevoer met verskeie radio stasies.

Sy het 'n gemaklike sangstyl en sing 'n goeie variasie van sekulêr, Gospel en liefdesliedere.

Om Luandri te bespreek en/of meer van haar te hoor - kontak MupSA om teleurstelling te voorkom!

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 314 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap