Soek    

Leandie



Leandie is 'n nuwe, blink ster in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie.  Sy is borrelend en 'n baie talentvolle sangeres met liefde vir musiek. Sy het al by verskeie musiekfeeste opgetree.

Sy kry welluidende toejuiging van die gehoor en het reeds voorskoue gedoen vir Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Eden, Die Campbells en vele meer!

Sy tree ook graag op tydens Gospel optredes en Kersfunksies.

Sy is genomineer vir 3 kategorie vir die Eurovision Star toekinnings 2009.

Haar toekomsdrome is:  "Ek wil die mees suksesvolle Afrikaanse Superster in Suid-Afrika wees.  Ek glo in positiewe rolmodelle en met integriteit en harde werk bereik mens die hooste sport"

MupSA beveel Leandie ten sterkste aan.

Vir bespreking kontak MupSA by:  bestuur@mupsa.co.za om teleurstelling te voorkom!