Wanneer Nico begin praat word die aandag van die gehoor onmiddelik vasgevang deur sy diep en duidelike stem!
Hy het as seremoniemeester opgetree by verskeie laer- en hoërskole se talent- en enige ander geleentheidsaande. Hy het verder ook saam met Brumilda van Rensburg die gehoor gelei by die GROOTSTE Afrikaanse Musiekfees in Pretoria. Net om 'n paar van sy optredes te noem.
Met sy sprankelende persoonlikheid betrek hy sy gehoor en maak hul vinnig deel van die gebeurlikheid!
Bespreek vir Nico, sit terug en ontspan terwyl die geleentheid suksesvol bestuur word!
Vir besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za