Prestasies:
2002: 2 de Plek Mr. & Miss Interschools
2004: ATKV Redenaars Landsfinaal 2 de plek
2004: ATKV
Creschendo finaal - Top tien
2004: Finalis Yamaha Young Talent (Gauteng)
2004: Bekendstelling van eerste CD
Opgeneem en verwerk deur: Pieter van Wyk de Vries
Triplane Productions, Pretoria
2004: Goud en Silwer- Wêreldkampioenskappe vir die
Uitvoerende Kunste- Los Angeles
2004: Yamaha Young Talent – Semi finaal
2004: Tv optrede - “Dis hoe dit is” met Steve
Hofmeyr
2005: Onderhoofdogter- Laerskool Suikerbos
2005: Tv optrede “JIP”
2006: Uitvoerende Kunste: Lid van SA span
2007: Uitvoerende Kunste: Lid van SA span
2007: Supersterre finalis Top 50
2007: Verkies as lid van HTS se VLR
2007: Opname van 2de Demo CD
Opgeneem en verwerk deur: Maranatha Studios in
Pretoria
2008: Nasional Eistedfodd wenner – 3 afdelings
2008: Lid van HTS se VLR
2008: Nasionale Kunsfees “Overall best female
Performer”
2008: Uitvoerende Kunste: Lid van SA Span
2008: Supersterre Finalis Top 30
2009: Radio kansel “Tahlia” Landswye Gospel
kompetisie - top 10
2009: Uitvoerende Kunste – “Overall Best
Performer” – Female
2009: Artikel in die “Get It” Tydskrif
2009: Hoofdogter HTS
2009: Mnr & Mej Tekkie Wenner
2010: Eerste Musiek video vir Kyknet en MK
2010: Is gekies uit 15 000 oudisies wat landswyd
gehou was - om saam
Anthonie Bougas en Take 2 Productions ‘n landswye
skole toer mee te maak.