Soek    

Chane



Prestasies:

2002: 2 de Plek Mr. & Miss Interschools

2004: ATKV Redenaars Landsfinaal 2 de plek

2004:  ATKV Creschendo finaal - Top tien

2004: Finalis Yamaha Young Talent (Gauteng)

2004: Bekendstelling van eerste CD

Opgeneem en verwerk deur: Pieter van Wyk de Vries
Triplane Productions, Pretoria

2004: Goud en Silwer- Wêreldkampioenskappe vir die Uitvoerende Kunste- Los Angeles

2004: Yamaha Young Talent � Semi finaal

2004: Tv optrede - �Dis hoe dit is� met Steve Hofmeyr

2005: Onderhoofdogter- Laerskool Suikerbos

2005: Tv optrede �JIP�

2006: Uitvoerende Kunste: Lid van SA span

2007: Uitvoerende Kunste: Lid van SA span

2007: Supersterre finalis Top 50

2007: Verkies as lid van HTS se VLR

2007: Opname van 2de Demo CD

Opgeneem en verwerk deur: Maranatha Studios in Pretoria

2008: Nasional Eistedfodd wenner � 3 afdelings

2008: Lid van HTS se VLR

2008: Nasionale Kunsfees �Overall best female Performer�

2008: Uitvoerende Kunste: Lid van SA Span

2008: Supersterre Finalis Top 30

2009: Radio kansel �Tahlia� Landswye Gospel kompetisie - top 10

2009: Uitvoerende Kunste � �Overall Best Performer� � Female

2009: Artikel in die �Get It� Tydskrif

2009: Hoofdogter HTS

2009: Mnr & Mej Tekkie Wenner

2010: Eerste Musiek video vir Kyknet en MK

2010: Is gekies uit 15 000 oudisies wat landswyd gehou was - om saam

Anthonie Bougas en Take 2 Productions �n landswye skole toer mee te maak.