Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 1 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Jeandre


Jeandré is van die Wes-Kaap. Deur die jare het sy by verskeie feeste, oggendtee’s, teaterrestaurante, skoue, fondsinsamelingsprojekte, danse en funksies opgetree. Sy sing ook by troues, begrafnisse, ouetehuise, kerkbasaars, verjaarsdae en privaat funksies as die geleentheid hom
voordoen.
 
Sy het al die verhoog gedeel met onder andere kunstenaars soos: Zak van Niekerk, Steve Hofmeyr, Wikus van der Merwe, Jackie Louw, Bobby van Jaarsveld, Fredi Nest en Kambro.
 
Jeandré betrek haar gehoor en het ‘n lewendige geaardheid. MupSA beveel Jeandré aan vir enige besprekingskliënt. Sy het baie selfvertroue en die gehoor is absoluut gek na haar. Sy maak haar gehoor een met haar optrede!
 
Vir verdere inligting en/of besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 313 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap