Soek    

Dee-dee



Ek bly tans in Durbanville. Ek het al aan verskeie kompetisies deelgeneem, en presteer.
 
Ek tree gereeld op by feeste, troues, kerke, verjaarsdae, funksies, partytjies en enige ander geleenthede. Ek het ook al saam met bekendes opgetree soos bv. Tommy Dell, Sonja Herhold, die Campbells, Steve Hofmeyr, Hennie Smit, Ray Dylan, Rocking Horse, Cheree, Wynand Strydom, Robbie Klay, ens.
 
Ek het by die bekende KKNK (2009) op verskeie verhoë opgetree en gaan hierdie jaar weer. Dit is my passie om te sing! Ek kan nie my lewe indink sonder musiek nie!
 
Vir verdere inligting en/of besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za