Martine is 20 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Gedurende 2007 het sy aan Supersterre deelgeneem en het tot by die top 5 posisie gevorder.
 
Sy sing: Afrikaans, Engels, Geestelik-, Country en nog vele meer!
 
Haar fokus is: vir hier en nou - die verlede is verby en die toekoms kan nie beheer word nie.
 
Haar lewenslesing is: “Never, never, never give up!!!
 
MupSA kan hierdie sangeres met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sy het nie net ‘n mooi uiterlike nie maar is ook baie mooi van binne. Sy betrek haar gehoor met haar optredes en het ‘n sprankelende persoonlikheid.
 
Vir verdere inligting en/of besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za