Soek    

Martine



Martine is 20 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Gedurende 2007 het sy aan Supersterre deelgeneem en het tot by die top 5 posisie gevorder.
 
Sy sing: Afrikaans, Engels, Geestelik-, Country en nog vele meer!
 
Haar fokus is: vir hier en nou - die verlede is verby en die toekoms kan nie beheer word nie.
 
Haar lewenslesing is: �Never, never, never give up!!!
 
MupSA kan hierdie sangeres met groot vrymoedigheid aanbeveel. Sy het nie net �n mooi uiterlike nie maar is ook baie mooi van binne. Sy betrek haar gehoor met haar optredes en het �n sprankelende persoonlikheid.
 
Vir verdere inligting en/of besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za