Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 0 = ?
 
Bookmark and Share
Soek     Exact Match


Anton


Anton is 37 jaar oud.
 
Hy was die inleidende kunstenaar vir die “Magnificent 7” waar 7 Country Sangers naamlik Tommy Dell, Lance James, Bobby Angel, Barbara Ray, Clive Bruce, Billy Forest en Wynand en Cheree opgetree het in
Gordonsbaai. Hy het ook by verskeie bekende feeste opgetree.
 
Verder het hy deelgeneem aan Supersterre (semi-finalis) wat gehou is in die Mardi Gras Teater by Carnival City.Hy sing: Ballets, Engels, Afrikaans, Rock & Roll en Country.
 
MupSA beveel Anton aan vir enige besprekingskliënt. Sy optrede is uiters professioneel en hy maak goeie kontak met sy gehoor. Hy is selfversekerd en dit vloei deur na sy sang wat dit ‘n treffende kombinasie maak.
 
Vir verdere inligting en/of besprekings kontak: Susan by 083 287 3568 of susan@mupsa.co.za

       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291722 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap