Search:
  JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-pos
     
  Sel nr
     
Bereken asseblief die volgende som en sit die antwoord in die blokkie
  1 plus 3 + 2 = ?
 
Bookmark and Share
Talentaande - Wes-Kaap

2010 Talentaand by De Kuilen in Kuilsrivier

MupSA is gevra om die klank te doen vir die talentaand en moes ook die be-oordeling behartig.  Al die kunstenaars wat opgetree het was uiters talentvol en was dit ‘n baie moeilike keuse, maar die besluit is gemaak en die wenner en naaswenners is aangewys met groot gejuig van die gehoor.  

Baie geluk aan die wenner asook die naaswenners!  Die wat nie gewen het nie – julle was almal sterre maar daar kan ongelukkig net een wenner wees!



       
Twitter
You Tube
Carnival City
Facebook
       

Kwikwap Webwerf Konsultant: Kwikwap


Besoekers tot datum: 291732 Webwerf ontwikkel deur Kwikwap